Coenie de Villiers

Coenie de Villiers

Namakwaland
nível fácil
Intro 
C G Am C 
F C D G 
  
verse 1 
   C           G 
En as die jaargety kom draai 
         Am              Em 
En die reënwind oor my randjies waai 
            F            A 
Laat die warrelwind ‘n laaste keer 
     D           G 
Sy nukke oor my lyf probeer 
  
verse 2 
    C                G 
En roer die reën die droë loop 
     Am              Em 
Dan breek my hart se kleure oop 
    F            A 
En knoop ek gou my blommejas 
     D           G 
Van Kamieskroon tot Kommagas 
   

[Refrão]
C Em Am Em Namakwaland se veld hou nuwejaar F C D G Kom kyk hoe hotnotsriel ‘n vygie daar C Em Am G ‘n Blyplek, vryplek, Nababiep my ghantang F Em D G kom proe hoe soet ‘n ghoukom hier kan smaak verse 3 C G Ek sprei my kelkiewynkaros Am Em Waar die horison die more los F A En iewers staan ‘n kokerboom D G Kniediep in die geel en droom
[Refrão]
C Em Am Em Namakwaland se veld hou nuwejaar F C D G Kom kyk hoe hotnotsriel ‘n vygie daar C Em Am G ‘n Blyplek, vryplek, Nababiep my ghantang F Em D G kom proe hoe soet ‘n ghoukom hier kan smaak G C Hier kan smaak Outro C G Am C F C D G

Enviado por: Paulo Rocha Antunes

Corrigido por: sem correções