Melktert Kommissie

Melktert Kommissie

Tiener
nível sem nível
Intro : G D C D X4 

D     G	        D 	 
Hulle noem haar tiener, 
      C		D 	 
hulle noem haar moodswing 
D      G	D	  C		D 
Sy het 'n pienk wekker en fluff op haar pen 
     G		     D	 
Sy's mal oor Britney Spears 
	C		  D 
en maak misbruik van haar tears 
	 G	      D 
en as sy een wens kon kry 
	    C	       D 
sou sy soos Twiggy wou wees 

[Refrão]
G D C D Twee koffies en 'n cheap hotel G D is al wat ek nodig het C D G om haar van die wêreld te vertel D C D G D 'n CNN program, 'n dag in Afghanistan C D G sonder 'n man Sy't gegaan van 'n A-cup na 'n C 'n regte Barbie-wannabe fake alles, fake personality haar favourite line is: "Why Me?" saans dink sy aan haar perfekte prins met die wit selfoon en die 007 ringtone sy's 'n sad case, washout rinse haar klere in perfume sy wonder of sy iets kan raak en loop dan naak voor onderwysers wat hul maak braak want sy lyk heel swaaaak ten spyte van al die cosmetics, synthetics, pathetic energetic bitch sy is 'n walking, talking stuk plastic en al wat sy kan spel is kitsch Chorus: Twee koffies en 'n cheap hotel is al wat ek nodig het om haar van die wêreld te vertel 'n CNN program, 'n dag in Afghanistan sonder 'n man Sy luister Koos Kombuis CDs maar sê sy haat Andre le Toit sy dra baie kort rokkies maar is niemand se nooi sy tuit haar lippe terwyl sy loop en enigiets met 'n prys wil sy koop Chorus: Twee koffies en 'n cheap hotel is al wat ek nodig het om haar van die wêreld te vertel 'n CNN program, 'n dag in Afghanistan sonder 'n man

Enviado por: Pieti Van Schalkwyk

Corrigido por: sem correções